Ek is 33 en oorgewig. Ek is besig om op te hou met rook en probeer so gesond moontlik leef en is besig om gewig te verloor.Ek het dit met niemand nog gedeel nie want ek voel self bietjie skrikkerig ...